• Jeanré du Plessis

ROOS TROUE | PEARLY BEACH

Hierdie pragtige paartjie het al die pad van Johannesburg afgekom om hier in ons pragtige Gansbaai te kom trou. Ons het vroeg oggend begin met regmaak en aantrek by Baardskeerdersbos art gallery, waar ons met donkie karretjie na Bbos se kerkie vertrek het. Na n pragtige diens gelei deur ds. Coetzee het ons DIE GROOTSTE ONTBYT ooooit by Marietjie's pub gaan geniet. Almal is kans gegee om n middagslapie in te kry en die fees het laat middag van vooraf begin by die snazziest plekkie in Pearly Beach, Fynbos deck restaurant. Baie dankie dat julle twee my toegelaat het om jul spesiale dag te kon vasvang.



















68 views

Created by Jeanré du Plessis